Main item Pic

38km om Reeva se 38ste verjaardag te gedenk

Twee Gautengse vroue, albei kampvegters teen geslagsgeweld, het Donderdag op Reeva Steenkamp se verjaardag 'n staptog van 38 km aangepak om haar lewe te onthou en om bewusmaking te skep teen geslagsgeweld.

Kuter het Donderdag om 07:00 haar staptog in Groenkloof, Pretoria begin. Daarna is sy verby die jeugsentrum in die middestad waar sy op 16 September 1992 verkrag is.

Kuter sê sy was in ekstase toe sy sien die jeugsorgsentrum bestaan nie meer nie. Haar staptog vir Reeva Steenkamp het by die Atteridgeville-gevangenis in die weste van Pretoria geeindig.

Foto: Deaan Vivier

Lees Meer